Dekorationsartikel gehören nicht zum Leistungsumfang.
Sprache:
Afrikaans
32,80 €*
Versandkostenfrei per Post / DHL
Lieferzeit 1-2 Wochen
Kategorien:
Beschreibung
Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands - dié Ernst Richter, baas van die omstrede [...].za, wat 'n maand gelede verdwyn het. Die saak sukkel; boonop het Griessel weer aan die suip gegaan en is Cupido verlief. Dan begin 'n jong wynboer bieg voor 'n advokaat in Kaapstad en keer die hele saak op sy kop . . .

Über den Autor
Deon Meyer, 'n oud-joernalis en reklameman, is ook bekend as internet-strateeg. Deesdae is hy voltyds skrywer en hy woon op Stellenbosch. Sy publikasies sluit in tien romans (Wie met vuur speel, 1994, Feniks, 1996, Orion, 2000, Proteus, 2002, Infanta, 2004, Onsigbaar, 2007, 13 Uur, 2008, Spoor, 2010, 7 Dae, 2011, en Kobra, 2013). Drie daarvan - Orion, Proteus en Infanta - is met die ATKV-prosaprys bekroon, terwyl hy in 2008, 2009, 2012 en 2014 die ATKV se Prys vir Spanningslektuur ontvang het vir, onderskeidelik, Onsigbaar, 13 Uur, 7 Dae en Kobra.
Details
Erscheinungsjahr: | 2015 |
---|---|
Genre: | Importe, Krimis & Thriller |
Rubrik: | Belletristik |
Medium: | Taschenbuch |
ISBN-13: | 9780798171144 |
ISBN-10: | 0798171146 |
Sprache: | Afrikaans |
Ausstattung / Beilage: | Paperback |
Einband: | Kartoniert / Broschiert |
Autor: | Meyer, Deon |
Hersteller: | Human & Rousseau |
Verantwortliche Person für die EU: | Books on Demand GmbH, In de Tarpen 42, D-22848 Norderstedt, info@bod.de |
Maße: | 234 x 156 x 25 mm |
Von/Mit: | Deon Meyer |
Erscheinungsdatum: | 06.03.2015 |
Gewicht: | 0,705 kg |

Sicherheitshinweis